Wat 'n voorreg om julle fotograaf te wees op jul spesiale dag!

Vanaf dag 1 wat ek in julle huis in gestap het , het ek tuis gevoel, soos ou vrinne, soos familie. Angie en Quintin julle is awesome mense en ek sien uit om vorentoe vir Yunke beter te leer ken!

Ek wens vir julle alle geluk toe en dat julle saam oud sal word op die stoep terwyl Yunke julle jonk hou!


Venue: Matroosberge